‘n Eiendomsgroep van Uitenhage het vanjaar die Metro burgemeester se skoolskoen-projek ondersteun deur 10 pare skoene te skenk. Hier is (van links) Yvette Greyling (Just Property Group Uitenhage), burgemeester Zanolxolo Wayile en raadslid Francois Greyling van Wyk 52.