Schools / Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar
Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar
Phone: 041-922 9990/4
Fax Number: 041-922 9339
Physical Address:
15 Protea Street, Jeffreysbaai, Kirkwood, Humansdorp, Uitenhage, Eastern Cape, 0000
Postal Address:
Die Hoër Tegniese Skool Daniel Pienaar is op 2 April 1895 op Uitenhage gestig met die doel om in 'n behoefte aan tegniese onderwys in die Oos-Kaap te voorsien. Vanaf hierdie klein begin, met 30 seuns, het die skool gegroei tot een van die bekendste skole in Suid-Afrika. As oudste Tegniese skool in die RSA, is 'n baie groot bron van oudskoliere opgebou. Daar bestaan 'n baie sterk band van kameraderie en lojaliteit tussen die oudskoliere onderling, asook met die skool.