Privaatsak X51, UITENHAGE
Laerskool Handhaaf verbind hom tot die daarstelling van n gesonde betroubare opvoedkundige leeromgewing waarbinne elke kind se geestelike, intellektuele en fisiese behoeftes aan maksimale ontwikkeling blootgestel sal word sodat hy/sy hul toekomstige skoolloopbaan met vertroue kan voortsit en daarop uitbou.