News / jong gholfspelers op pad na sun city

Twee jong gholfspelers van die Uitenhage Gholfklub het hulle onderskeie divisies in die Sanlam Kankeruitdaging Gholftoernooi se provinsiale uitdunne gewen en deurgedring na die finale wat van 23-26 Oktober by Sun City gespeel word. Imkeleen Meyer (15) het met ‘n 7 voorgee die A-divisie vir vroue in die Oos-Kaap gewen en Minette Olivier (13) het met haar 29 voorgee die vroue se C-divisie gewen. Imkeleen (links) is ‘n leerling aan Hoërskool Despatch en Minette is van Laerskool Handhaaf op Uitenhage

  COMMENTS 
 
WEATHER
Weather for Sunday 2012-05-20
Please select your area for forecast
CPT 11° - 15° icon
PTA 7° - 25° icon
JHB 5° - 22° icon
BLOEM 0° - 17° icon
DBN 14° - 21° icon
PE 7° - 14° icon
Visit WeatherSA.co.za for a more detailed forecast.
 
What's Happening
Search by category
SCHOOLS
Find local schools
Groups / Clubs
Find local Groups / Clubs