TUIS >> Nuus >> Ander | Other >> Veronica palm 8ste prys in!
Veronica palm 8ste prys in! PDF Print E-mail
Written by Heilie Combrink   
Thursday, 12 November 2009 12:17
Bekende radiopersoonlikheid Veronica Fourie  is vanjaar weereens bekroon as 'n Vodacom joernalis van die jaar streekwenner vir haar uitstekende radiowerk.
  Dié Vodacom kompetisie word vir die afgelope agt jaar aangebied en dit is ook Veronica se agtse joernalis van die jaar toekenning wat sy ontvang! Sy het die toekenning ontvang vir haar indiepte-verslaggewing wat sy in Tsolo, Transkei gaan doen het oor die politieke invloed van tradisionele leiers in hulle gemeenskappe tydens verkiesings.
  Volgens Veronica het haar paaie tydens hierdie besoek aan Tsolo met dié gekruis van die bekende Xhosa historikus, Mda Mda. Dié dinamiese bejaarde man was saam met oud-president Nelson Mandela op skool.
Only registered users can write comments!

!joomlacomment 4.0 Copyright (C) 2009 Compojoom.com . All rights reserved."